Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”

Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”

Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme van ’n jakarandaboom vir my loer. En my gemoed sê: home (huis/tuis). Dit is só hard en duidelik, ek hoor amper die woord soos dit in my gemoed verskyn. Dit was ’n...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 29 April – Toe Dawid moes opstaan

Woensdag 29 April – Toe Dawid moes opstaan

2 Samuel 12: 19-24 Hierdie gedeelte van Dawid se lewe kan ons nogal aan die wonder sit, maar daar is ’n kragtige beginsel wat vir ons hier uitstaan. Dawid het drooggemaak, en het ook die gevolge daarvan gedra. Die wyse waarop hierdie dieptepunt van sy lewe afspeel, is wel aangrypend. Dawid erken sy sonde en saam met Psalm 51 sien ons dat hy berou getoon het, homself verootmoedig het, gebid en...

read more