Die engele om my

Die engele om my

’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom dat die engele om my wel ook in die gedaante van mense is. As elkeen...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 28 Februarie – Tussen jou en God

Saterdag 28 Februarie – Tussen jou en God

Matteus 6: 16-18 Hier is ’n belaglike gedagte vir ’n Saterdagoggend: Het jy al gewonder wat die kassier by jou naaste kruidenierswinkel dink wanneer jy ’n vreemde kombinasie van items koop. Ek wonder soms self daaroor. Een van die vreemdste kombinasies wat ek al moes optel is gevriesde hoenderrepies en toiletpapier. Net daardie twee items waarvan die laasgenoemde eintlik nie eers beplan was nie,...

read more