Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords is Kajafas, die hoëpriester van die tempel in Jerusalem toe Jesus...
Ek het van julle geloof gehoor
Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye...
Duur medisyne
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is...
Die misterie van die onthoofde skelet
In Jerusalem is ’n opspraakwekkende vonds...
Artikels
’n Vervloekingsteks uit die Ebalberg
’n Vervloekingsteks wat op die Ebalberg gekry is, en uit die Laat Bronstyd van ongeveer 1200 vC...
Die oomblik
Jy kyk op Facebook na die troufoto’s van die vorige dag se troue en wat sien jy? Die bruid kom in....
Kom ons begrawe die strydbyl
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël Fourie se skrywes in Die Hervormer van April 2022...
Ons Tuis (MSW) – tuiste vir die versorging van bejaardes
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die posisie en omstandighede van die tehuise van Ons...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 21 Julie – Om na mekaar se stories te luister
Psalm 56: 9; Johannes 20: 15 Baie studies reken dat net ongeveer 25% van mense luister regtig as ander met hulle praat! Het jy al vir iemand van jou swaarkry vertel en die antwoord kom dadelik: Presies dieselfde het al met my gebeur. Een van die grootste foute wat almal van ons dikwels maak is om ware empatie te verwar met die oorvertelling van jou eie storie. Psalm 56: 9a lees: My ellende het...













