Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 27 Mei – Pinksterfees: Abba my

Woensdag 27 Mei – Pinksterfees: Abba my

Romeine 8: 12-17 Ek het die mooiste lied gehoor by die talentvolle en bekende Frieda van den Heever. Sy sing: Abba, my Vader Hoe verder, Here, nader My knieë is lam en my voete is seer. Ek is moeg van self probeer U wat nie blyplek het nie en altyd by my bly. Ek voel nêrens maar ek weet U’s êrens sterre en stof laat klink u lof Abba my, Vader... Alhoewel ons weet God is nie net ’n Vader nie, is...

read more