Sondag 20 September – God in die ergste oomblikke
Genesis 39: 20b-21Mark Manson het gesê: Die grootste verandering in perspektief by mense gebeur gewoonlik naby die einde van ons ergste oomblikke. Die intense pyn van krisisse dwing ons om belangrike vrae oor God te vra, die betekenis van lewe, en...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 20 September – God in die ergste oomblikke
Genesis 39: 20b-21Mark Manson het gesê: Die grootste verandering in perspektief by mense gebeur gewoonlik naby die einde van ons ergste oomblikke....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Gelowige vroue sien om na mekaar
Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk. Tradisioneel is daar nog altyd verwag dat ’n vrou na die huis en die huisgesin moet omsien, sodat...
So spreek die Here
Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en...
Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
My ervaring van die bediening as ’n nuwe predikant
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van...
As lewe ’n keuse word
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek...
Kom, Ek sal jou rus gee
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed....
Die Kerk: my inspirasie om my roeping as God se kind uit te leef
Bediening is vir my nie iets wat net op ’n Sondag gedurende die eredienste plaasvind nie. Dit is ’n lewensritme. Dit is mense, grondpaaie en kombuistafels, hospitaalkamers en kerkbanke wat al baie...
Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis...
Die engele om my
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Uit die Woord
Lei my Heer op die regte weë Leer my om te doen wat vir U aanvaarbaar is, want U is my God. U goeie Gees moet my lei op gelyk grond (Ps 143: 10, AFR2020). Neem my lewe, laat dit Heer,U gewy wees...
Die digitale era en herontdekking van bronne
Elke jaar begin ’n predikant weer van voor af met beplanning in ’n gemeente. Jy wonder wat jy hierdie jaar met die jeug kan doen. Is daar preekreekse wat ek kan gebruik? Wat kan ek by die...
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer


















