Dinsdag 25 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na kompromie…
Openbaring 2: 12-17Pergamum was ’n stad van mag en aanbidding waar die Romeinse keiser as god vereer is, met tempels vir Zeus, Dionysus en Asklepios wat die landskap oorheers het. In dié stad vol geestelike druk het ’n klein gemeente probeer getrou...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 25 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na kompromie…
Openbaring 2: 12-17Pergamum was ’n stad van mag en aanbidding waar die Romeinse keiser as god vereer is, met tempels vir Zeus, Dionysus en Asklepios...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? Die Bybel as goddelike legkaart – Deel 1
Die wegraping was nog altyd ’n belangrike en blywende tema in die Amerikaanse kultuur. Die populêre Left Behind-fiksiereeks getuig hiervan asook die aanlyn webtuiste Rapture Ready. In September 2025...
Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en...
Johanna Brandt, baanbreker
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Gebede vir geregtigheid – ook in Oekraïne
Kom laat ons bid. Hoe onskuldig kan so ’n versoek klink. En hoe omstrede! Kom ons bid vir vrede en die onmiddellike beëindiging van Rusland se inval in Oekraïne. So vra die Wêreldgemeenskap van...
Die wêreld se oudste Bybelkaart
Die wêreld se oudste Bybelkaart staan bekend as die Madabakaart. Dié kaart is in 1884 in die vloer van ’n Bisantynse kerk uit die tweede helfte van die sesde eeu in Madaba, Jordanië, gevind. Wat die...
Wat maak ek met my kans?
Soos ons deur die pekanneutboord beweeg en snoei en spuit, is ek weer verwonderd oor die natuur. 1 300 bome wat almal saam geplant is, wat dieselfde water kry, dieselfde bemesting, dieselfde snoei,...
Moets en moenies van kerkwees
In ’n lekker warm debat raak ons nou die dag aan die praat oor wat die Kerk alles moet en nie moet doen nie. Gelowiges, almal van ons, raak ons toe sommer lekker warm, warm soos die Laeveld maar is,...
Begrotingstyd
Hier by ons, net soos seker orals elders in ons Kerk, is dit begrotingstyd. En die een gedagte wat ons daarvan oorhou, is dat kerk nie goedkoop is nie. Die kerk is een van die min plekke waar jy...
Beswaarskrif uit sewende eeu voor Christus ontdek
Argeoloë het al geleer dat ’n mens nie sommer ’n voorwerp moet weggooi nie, maak nie saak hoe niksseggend of waardeloos dit voorkom nie. ’n Goeie voorbeeld hiervan is ’n stukkie potskerf, of...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















