Dinsdag 18 Augustus – Alle mense is by God welkom
Efesiërs 2: 11-18Kom, dink vandag by die lees van die teks en die boodskap daaruit bietjie daaroor: Wat is die waarde van my lewe vanuit God se perspektief? Hoekom het Hy my uitgekies? Wat moet ek doen? Hoe doen ek dit?Die koms van Jesus na die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 18 Augustus – Alle mense is by God welkom
Efesiërs 2: 11-18Kom, dink vandag by die lees van die teks en die boodskap daaruit bietjie daaroor: Wat is die waarde van my lewe vanuit God se...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Verleë oor Israel?
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die...
Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek...
Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker,...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Mamma, ek haat kerk
Mamma... fluister my vierjarige een Sondagaand vir my in die kerk. Shshshsh... fluister ek vir haar terug. Mamma... fluister sy weer. Wat is dit? vra ek vir haar. Mamma, ek haat kerk, fluister sy...
’n Spens vol waagmoed is beter as Ouma se tuisgebakte koekies
Die inperkingstyd het elke vrou ook by tye gedwing om dinge te doen wat lank uitstaande was of wat sommer net weer ’n slag lekker is om te doen. So ontdek ek op ’n dag in die grendeltyd ’n paar...
Herfsmooi
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk Louw praat? Of is daar te veel skeller kleure om ons wat ons aandag vasklem? Mag ons Anne Frank se...
Prioriteite vir die sinodale begroting
Die fokus vir die NHKA se sinodale begroting die afgelope dekade was op besparing. Natuurlik is besparing nodig en belangrik om die las van sinodale offergawes op gemeentes so lig moontlik te maak....
Jy moet jou storie ken
Daar was ’n tyd toe getuienisse by gewyde byeenkomste gewild was; nie soseer in die tradisionele gemeentes van die Hervormde Kerk nie, maar ons almal ken die stories wat mense kom vertel het. Daar...
’n Verlore stad in Egipte gevind
’n Internasionale span argeoloë het in die suide van die provinsie Luxor in Egipte die murasie van ’n stad ontdek wat in ongeveer 1385 vC gebou is. Dié murasie is reeds in September 2020 ontdek deur...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















