Vrydag 14 Augustus – Jesus en die Kanaänitiese vrou
Matteus 15: 21-28Jesus laat weet eendag vir die dissipels dat hulle eerder deur Tirus en Sidon gaan reis en nie die gewone ompad gaan vat nie. Die dissipels wil dit glad nie hoor nie. Tirus en Sidon is dan in Samaria, en volgens die Jode is die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 14 Augustus – Jesus en die Kanaänitiese vrou
Matteus 15: 21-28Jesus laat weet eendag vir die dissipels dat hulle eerder deur Tirus en Sidon gaan reis en nie die gewone ompad gaan vat nie. Die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8...
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat...
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag....
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die beuelblaser se steen
Onderaan die Tempelberg van die tempel in Jerusalem is ’n steen met ’n gravering daarop gevind, wat nou blyk die staanplek van die trompetblaser van die tempel gemerk het. Hierdie vonds is ’n baie...
Epifanie – God word sigbaar!
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds te bly lewe. So hoor ons dit vanuit Ou-Testamentiese perspektief. In Christus sien ons God egter in...
God se planne is beter as myne
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit Moab, was oorlewing haar belangrikste motief. Leeg in Rut 1: 21 beteken dat sy geen manlike familielede gehad het om vir haar te sorg nie. Sy neem selfs...
Waar sal my hulp vandaan kom?
Die groot trek Brittanje toe was om verskeie redes moeilik. My biblioteek sou moes agterbly. Ons kon die minimum basiese items saamvat, en net my boeke was al ’n kamer en nog ’n paar boekrakke vol,...
’n Goue kraletjie van 3 000 jaar gelede ontdek
In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is. Die siftingswerk op die Tempelberg is ’n projek wat...
Advent oorgeslaan?
Advent is nog nie Kersfees nie, en Advent is nóóit pret nie. Kan ons Advent oorslaan? Baie mense doen dit, veral vanjaar, want 2020 was só moeilik dat ons vir die gewroeg van Advent ook nog, nie...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















