Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water
Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie gemaksone is ons veilig en ons voel welkom en ons is tuis. Ons weet hoe om te wees in hierdie gemaksone....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water
Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat...
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente...
Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm,...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die Senekal-stryd
Offisiersopleiding in die destydse SA Weermag het van die beginsel uitgegaan dat militêre mag met die minimum geweld aangewend moet word. (Dié “minimum” is ook ’n gawe gedagte as dit by regering...
Wat was die Bybel se melaatsheid presies?
Melaatsheid word in die Bybel beskryf as een van die gevreesde dinge wat ’n mens kon oorkom. Wat die melaatsheid waarna in die Bybel verwys word egter presies was, is ’n goeie vraag met interessante...
Die wil van God
Baie mense dink God se wil is onveranderlik. Hulle dink God het aan die begin ’n meesterplan uitgewerk wat vir ewig vas staan. Maar is dit so? ’n Tienjarige dogtertjie is deur ’n roekelose dronkaard...
Van Superma tot Corona-Mouna
Goei-e-mô-re… Mamma… ek bedoel Juffrou? In talle huise wêreldwyd het hierdie woorde elke oggend die besorgde moeders van die nuwe Alfa-generasie begroet. Talle voornemende mamma-juffrouens het na...
Uitbranding! Kan dit met mý gebeur?
Voel jy permanent uitgeput, nie lus vir sosiale geleenthede nie, twyfel jy aan jouself, is jy onnodig geïrriteerd by jou huis en werkplek, of ly jy aan slaaploosheid? Dink jy soms Ek ken myself nie...
Dawerende stilte
Ek kan insien dat ek kan aanstoot gee, met wat ek sê, skryf en doen. Ek gee toe dat die dinge waarin ek glo en waarvoor ek staan, ander mense kan afstoot. Ek is gemaklik daarmee dat die mense met...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















