Donderdag 6 Augustus – Help mekaar reg, maar onthou van die liefde
Galasiërs 6: 1-5In die brief Galasiërs word daar baie gepraat van hoe iemand se lewe lyk wat onder beheer van die heilige Gees lewe. Dit is juis hier in hoofstuk 6: 1-5 waar ons nog ’n voorbeeld daarvan kry.Baie keer verwar ons liefde vir mekaar...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 6 Augustus – Help mekaar reg, maar onthou van die liefde
Galasiërs 6: 1-5In die brief Galasiërs word daar baie gepraat van hoe iemand se lewe lyk wat onder beheer van die heilige Gees lewe. Dit is juis...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?
Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou, dink ons soms dat hier sprake is van twee figure wat hoegenaamd nie by mekaar kan pas en ’n suksesvolle plek in die samelewing kan vol staan nie. Toe...
Derdepoort skitter by Liggiefees
Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind in elk van ons kom na vore tydens hierdie tyd van die jaar. In Pretoria is Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees dus ’n hoogtepunt en natuurlik was die...
The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned, conflict comes to mind. The situation in the Middle East has remained critical since the Israeli-Palestinian conflict started. War is kindled now and...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Net geraas? Praat saam, maar oor iets (Iemand) anders
Ons ken almal die grappie dat ’n mens tieners in diens moet neem terwyl hulle nog als van alles af weet? Twieters is “tieners”. Wie twiet, weet klaar als en daar is geen ander uitweg nie. Alles is...
Die mosaïekvloere van Gukok (2)
Argeologiese ontdekkings by ’n ou Joodse sinagoge uit die vyfde eeu word tans gereken as een van die tien grootste ontdekkings sedert die begin van die 21ste eeu. In die vloer is mosaïektonele van...
Om myself te verstaan wanneer alles verander
Ons is almal bang vir verandering en vir wat verandering in die toekoms vir ons inhou, veral na Covid-19. Tog het elkeen van ons iets in ons lewe wat ons graag sal wil verander, byvoorbeeld sekere...
Damp, verdamp, dampie
Amerikaanse blogger en bemarkingsghoeroe Seth Godin sê ons is glad nie goed met toekomsvoorspelling nie, maar ons almal hou daarmee vol en weier om van stryk gebring te word. En wat meer is: Dit...
Die mosaïekvloere van Gukok (1)
Gukok is ’n plekkie aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, ongeveer vyf kilometer wes van Magdala waarvandaan Maria Magdalena glo gekom het, en dieselfde afstand van Kapernaum af waar...
Dit is die droë jare wat die harde hout maak
Swaarkry is ’n reis na identiteitsvinding. Dit is die droë jare wat die harde hout maak. Die wêreld het nood nodig. My pa het graag die beeld gebruik van ’n mielieplant wat te veel reën kry. Nie net...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















