Saterdag 1 Augustus – Geloof verander die reëls van die lewenspel
Genesis 13: 1-18; Galasiërs 3: 15-20Die episode tussen Abram en Lot in Genesis 13 speel soos ’n bordspeletjie af. Dit het só voorspoedig met beide Abram en Lot gegaan dat hulle te min grond gehad het vir al hul vee. Die gevolg is dat daar rusie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Saterdag 1 Augustus – Geloof verander die reëls van die lewenspel
Genesis 13: 1-18; Galasiërs 3: 15-20Die episode tussen Abram en Lot in Genesis 13 speel soos ’n bordspeletjie af. Dit het só voorspoedig met beide...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Swaard van Ramses II ontdek
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral...
’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op...
Wees jou predikantsvrou se vriendin
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Daardie video – waarom word ons kwaad?
Waar ek hier by my lessenaar sit en skryf, het twee weke, twee preke en wat voel na 200 (maar wat waarskynlik nader aan 20 is) persoonlike gesprekke verloop sedert ’n pastoor die finale produk van...
My enigste troos…
Daar het ’n hele tyd terug ’n redelike groot swerm bye in ons kerk se dak ingetrek. Hulle het nooit enigiemand gepla nie, tot ons nuwe sekuriteitsligte aan ons kerk wou aanbring. Die struktuur van...
’n Emmer koue water… en toe die realiteit!
Dit was ’n normale Sondag. Ons het as gesin saamgekuier. Meteens word die gesprek verander: Pa, Ma – ons het besluit om vir ’n paar jaar Engeland toe te gaan. Ons reaksie: Vir hoe lank en wanneer?...
Kom ons maak ’n plan met werkloosheid
Die wrede werklikheid van werkloosheid is oral om ons. Nou het ons egter ’n kans om ’n verskil te maak in ons land. Die Hervormde Kerk is, saam met ’n aantal ander kerke en geloofsgebaseerde...
Om te wees, of liefs nie?
Dís die onmoontlike vraag wat ek, en William Shakespeare se Hamlet, in ’n hoek gedryf, vra. ’n Geliefde stoei met kanker. Menslik gesproke, was die diagnose al ’n doodsvonnis. Dog, wonderbaarlike...
Anders maar eenders – die NHKA en die NGK
Skaars twee weke na die Hervormde Kerk (NHKA) se Algemene Kerkvergadering (AKV), het die NG Kerk (NGK) hul Algemene Sinode (AS) gehou. Vir iemand wat die AS vir die eerste keer bygewoon het, was die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















