Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Donderdag 30 Julie – Watter stroom volg ons?

Esegiël 47: 1-12 As gelowiges probeer ons dikwels sin maak van hoe om ons geloof op ’n geloofwaardige manier uit te leef. Daar is soveel stemme, soveel opinies, soveel strominge in hierdie komplekse wêreld. Watter stroom volg ons? Esegiël 47 vertel...

read more

Die Kerk se missie word uitgeleef deur:

VIERING

om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;

GEMEENSKAP

om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;

DIENS

om diens te lewer;

GETUIENIS

om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef

NUUTSTE ARTIKELS

Wat in ons kerk

gebeur

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

GEMEENTES

PREDIKANTE

LIDMATE

TOTAAL AKV'S

Lees saam

Ek en my familie

Ek en my familie

My telefoon lui… dis die begrafnisondernemer.  ’n Paar vrae jaag dadelik deur my gedagtes. Wie is dood? Wat het gebeur, want ek weet nie van iemand wat nou siek is nie. Wil die ondernemer dalk reël...

Vreugde

Vreugde

Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30:...

Geloof vóór bang

Geloof vóór bang

As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense altyd gesê: In tye soos hierdie moet ’n mens geloof sit vóór bang. Dit is ’n spanningsvolle tyd. By feitlik elke aspek wat te doen het met die...

DIE HERVORMER

Die amptelike mondstuk

van die NHKA

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.