Dinsdag 28 Julie – Geroepenes van God
Jeremia 1: 1-19 Ons het dikwels die wanopvatting dat net sekere mense geroep is tot sekere werke. As ons egter vanuit ’n geloofsperspektief na roeping kyk, sien ons die ganse Bybel vertel ’n roepingsverhaal. God is die Een wat roep – verskillende...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 28 Julie – Geroepenes van God
Jeremia 1: 1-19 Ons het dikwels die wanopvatting dat net sekere mense geroep is tot sekere werke. As ons egter vanuit ’n geloofsperspektief na...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie...
ABC-lys van goeie nuus
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie...
Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook meestal slegs oor lewenskwessies, selde oor dwaalleer. Wanneer ampsdraers tog getugtig word – as...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die bediening in Paraguay in 2019
Soos altyd, was dit ’n voorreg en vreugde om vanjaar die lidmate in Paraguay te bedien. Hierdie voorreg word finansieel moontlik gemaak deur ’n aantal borge in Suid-Afrika, maar grootliks deur die...
Wie kwalifiseer vir staatspensioen en hoe kry ek dit?
Die jare stap aan, en eensklaps moet groot besluite geneem word oor die lewe na aftrede. Gaan die beskikbare fondse genoeg wees om ’n sekere lewenstandaard te handhaaf? Moet ’n toelae van die staat...
Suid-Afrika in September 2019
DEEL 1 – DIE AGTERGROND Donderdagmiddag 15:00 is nie gewoonlik ’n stil tyd op kampus nie. Maar op 5 September voel die kampus soos ’n verlate stofstraatdorpie in ’n cowboy-fliek. ’n Mens verwag dat...
Sê jou sê, ongeag…
Ek worstel deesdae met dié kwessie: Word ons progressief dommer? En nee, ek praat nie van minder geleerd, met minder kwalifikasies, ’n onvermoë om wiskundige of natuurwetenskaplike feite te snap...
Kom ons sit weer saam aan tafel
Reg deur die Bybel lees ons van mense wat bymekaar kom en saam eet. Jesus gee aan baie mense kos, maar Hy eet ook saam. Sekerlik die bekendste ete is die maaltyd wat Jesus saam met sy dissipels...
Wat kan Simon die Seloot ons leer van ekstremisme?
Die afgelope ruk in ons gemeente se Bybelstudie is ons besig met die apostels. Van Petrus tot Judas Iskariot, het ons al 12 behandel so ver. Elke week het ons na een of twee apostels se lewens gekyk...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















