Blog
17 Januarie: Ds CJ (CJ) van Wyk (Alberton) verjaar vandag. Baie geluk!
15 Januarie: Ds W (Werner) Olivier (siekte-emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
15 Januarie: Ds GJC (Chris) Schoeman (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
14 Januarie: Ds J (Japie) Coetzee (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
Maandag 2 Maart – Dissipelskap kos jou iets
Markus 8: 34 Toe Jesus klaar met sy dissipels oor sy lyding gepraat het, draai Hy na die skare en...
Goue ring met die Goeie Herder daarop ontdek
’n Goue ring wat tussen die wrakstukke van ’n derde-eeuse Romeinse skip ontdek is, het tot groot opgewondenheid onder argeoloë en historici gelei. Die rede vir die opgewondenheid is die feit dat die oudste voorstelling van Jesus op die edelsteen in die ring voorkom....
Ligvoet deur die lewe
Dit is nou al bewys: Die meeste mense werk baie harder en baie langer ure wanneer hulle van die huis af werk, as wanneer hulle op ’n vooraf bepaalde uur hul rekenaar afskakel, die kantoordeur sluit, en huiswaarts keer. En tog, soms, veral op ’n Vrydagmiddag, wil en...
Gereserveerde sitplekke in Pergamum
In ongeveer 200 nC was daar ’n man genaamd Lucius wat in die arena van Pergamum ’n stryd tussen swaardvegters (gladiators) bygewoon het. Hy het nie nodig gehad om na ’n plek in die stadion te soek nie. Sy sitplek was reeds bespreek. Argeoloë het in die arena van...
Getuie of getuienis?
Ons is al almal deur familie of vriende uitgenooi na ’n troue, ’n doop of ’n geloofsbelydenis, met die doel om getuies te wees van wat gaan plaasvind. Maar elkeen van ons is elke dag besig om na die mense om ons se lewens te kyk. Ons sien hoe vinnig ons kinders...
Om “nee” te sê en “nee” te respekteer
“Ja-nee”. Tydens ’n onlangse uitstappie na die Leeu- en Safaripark in Hartbeespoort, probeer ek en ’n paar Suid-Afrikaanse vriende die omvang van “ja-nee” (ons Afrikaanse uitdrukking as reaksie op byna enige iets) vir een van my Duitse navorsingsgenote verduidelik. Sy...
Die grot van Johannes die Doper
Soms kom argeoloë ontdekkings teë wat hulle redelik gou met die Bybel probeer verbind. So ’n geval is die ontdekking van ’n grot waar hulle glo Johannes die Doper geleef en gewerk het. Die wêreld is baie meer geïnteresseerd in argeologiese ontdekkings wat met die...
’n Teologiese Opleiding sonder studente?
’n Paar weke gelede is die Kerk in Blitspos ingelig van ’n bosberaad wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) en die Kuratorium gehou het oor die uitdagings met ons Kerk se teologiese opleiding. Dit was vir my nogal teleurstellend dat, ongeag die lang...
God gee aan alle mense waarde
Psalm 8 laat geen twyfel oor die mens se menswaardigheid nie. God self het ons met eer en waardigheid bekroon. In Bybelse taal: God gee aan alle mense waarde. God tree met alle mense in verhouding. Jesus verpersoonlik menswaardigheid soos volg: Jesus lê sy lewe af vir...
Koalisies met God
Op stemdag, 1 November 2021, het ek só geredeneer: Gaan stem, want geen politieke party het dit 100% reg nie, nie eens die een waarvan jy die meeste hou nie; geen politieke party het al ooit presies gesê wat jy wil hê nie; geen politieke party gaan alles regmaak nie,...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











