by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 3 May, 2023 | Menings
Die een wat die Britse kroon dra, so staan dit konstitusioneel vas, is “die beskermheer van die geloof”. Met die kroning van Charles en Camilla is dit die rol waartoe hulle hulle tegnies gesproke moet verbind. Die laaste lidwoord is belangrik: Die monarg is nie...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 26 April, 2023 | Menings
Tinder is goed vir jou, sê die pouslike hoogheid Fransiskus I. En wat die Katolieke Kerk oor seks leer, is in sy kinderskoene. Ek bloos namens die Roomses om al die verkeerde redes; dié metafoor slaag nie! Maar tog, so berig Aina J Khan, ’n vryskutjoernalis by NBC...
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Tuesday, 25 April, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy is moeg en gedaan en het uitgeput by die deur gesit en gewag dat die eerste sonstrale die horison in die ooste verkleur. Haar mandjie was reeds gepak: sagte linnedoeke, reukolie en ’n bossie veldblomme. Die voëls het die...
by Andrea Müller (Klerksdorp-Wilkoppies) | Tuesday, 18 April, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons kyk in die besonder na verse 13 tot 18. Almal van ons wat vandag hierdie woorde lees, was aan die begin van ons lewens aan ’n moeder verbind. Ons elkeen is deur ’n lewenskoord voorsien van alles wat nodig was om te...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 18 April, 2023 | Menings
Twee Sondae gelede het ’n nuwe groepering gelowiges vir die eerste keer hier teen ons berg kom wortelskiet, kort na die samesmelting van ’n voorgangerbediening met nog ’n groep op die dorp. Sulke groepe kom en gaan. Eenheid is nie op hul doenlys nie. Soms groei en...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Tuesday, 14 March, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Tuesday, 28 February, 2023 | Menings
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken. (Mary Lou Kownacki) Ken jy jou familie, en ken hulle jou? Ek praat nou nie van die kerngesin nie. Natuurlik ken gesinslede mekaar gewoonlik heel goed: mekaar se swakpunte,...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 21 February, 2023 | Artikels, Vrouebediening
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 14 February, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en vind plaas op Vrydag 3 Maart 2023. Jaarliks word daar oral in die wêreld in ongeveer 170 lande samekomste gereël vir hierdie dag van gebed. Ongeag waar ons in die wêreld...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 7 February, 2023 | Menings
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is almal siek. Nee, daar is nie ’n nuwe pandemie nie, dit het niks met Covid uit te waai nie. Ons is aan die begin van elke jaar só siek. Want ons kan weer medisyne bekostig, ons mediesefondsvoordele het weer ingeskop. Rory...