Woestynreis

Woestynreis

In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul straf omdat hulle ongehoorsaam aan die Here was. Die Here het ook 40 dae in die woestyn deurgebring waar Hy deur die duiwel versoek is. Net so het die moderne mens ook sy...
Om te oorleef…

Om te oorleef…

Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir ’n siekte wat nou nie meer net op oppervlaktes bly lê nie, maar selfs in die lug in gange en vertrekke bly rondhang. Ons het gegaan van Niemand wat ek ken, is siek nie na...