by Ds Marna van der Westhuizen (Beroepafwagtend) | Woensdag, 11 Augustus, 2021 | Artikels, Teologiese opleiding
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ (Marna) van der Westhuizen, kyk saam met prof Beukes terug oor sy besondere loopbaan in die teologie. In die meeste teologiese fakulteite wêreldwyd is daar ses departemente....
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Woensdag, 4 Augustus, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van die ou reus dans in die wind. Die skaduwee verander die groene van die blare met elke beweging. Ek hoor hoe die blare saggies ritsel as hulle teen mekaar skuur. Die wind...
by Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Dinsdag, 3 Augustus, 2021 | Menings
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir ’n siekte wat nou nie meer net op oppervlaktes bly lê nie, maar selfs in die lug in gange en vertrekke bly rondhang. Ons het gegaan van Niemand wat ek ken, is siek nie na...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 28 Julie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Soms is daar in die Bybel iets waarvan die betekenis nie heeltemal duidelik is nie. Dan kan inligting wat uit buite-Bybelse bronne verkry word, moontlik meer lig werp op die teks waarvan die betekenis moeilik is om te verstaan. ’n Goeie voorbeeld is die verhaal van...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 27 Julie, 2021 | Menings
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink. Met apologie aan die onbekende skrywer, hier is my vertaling daarvan: Geleer om nie oor politiek of godsdiens te praat nie, verstaan ons politiek en godsdiens nie meer...
by SJ Malan (Australië) | Woensdag, 21 Julie, 2021 | Artikels, Stories van hoop
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons fokus is nie om te “rou” dat my pa nie meer by ons is nie; ons fokus is om die tyd wat ons saam met hom gehad het, te “gedenk”, en om dankbaar te wees vir die tyd wat...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 20 Julie, 2021 | Menings
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste verjaardag en soos in die akademie die gebruik is, vind daar rondom hierdie...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 14 Julie, 2021 | Menings
Geen publikasie in ons land sal hierdie week kan vermy om melding te maak van die nagmerrietonele wat ons op TV moes aanskou nie. Dit is met afgryse dat ons hierdie anargie gadeslaan, en met bitterheid dat ons die minagting van die reg, die vergryp aan eiendom en die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 13 Julie, 2021 | Artikels, Barmhartigheid
Maart 2020: Covid-19 tref ons. Dit begin in China en versprei oor die hele wêreld. Ons almal dink dit gaan gou verby wees en dit gaan my en my naastes nie tref nie. Die teendeel gebeur. Dit het tot by ons voordeur gekom en by ons huise ingesluip. Baie van ons het meer...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 6 Julie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Koning Assurnasirpal II was een van die konings van Nieu-Assirië en het ’n groot rol in die Bybelse geskiedenis van die negende eeu voor Christus gespeel. Nadat hy sy paleis in Kalgu/Kalag voltooi het en dié stad as sy hoofstad ingerig het, het hy die paleis in 879 vC...