by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 21 August, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers
Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God? So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het...
by Dr Martin Jansen van Rensburg (Delmas) | Wednesday, 14 August, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Suid-Afrika het die afgelope jare deur verskeie droogtes gegaan. Ons is diep dankbaar teenoor die Here vir die goeie reën wat in verskillende gebiede vir baie mense en diere uitkoms gebring het. Die droogte in die gebiede van Calvinia en Williston duur egter nog...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Wednesday, 7 August, 2019 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
(Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering (Algemene Sinode) en ek wou al lankal ’n aftelling soos hierdie aanpak – en toe het dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie van die...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Wednesday, 3 July, 2019 | Artikels, Teologiese opleiding
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos algemeen in die Kerk bekend, is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep, en die eerste voltydse hoof was prof TFJ (Theuns) Dreyer. Die ooreenkoms wat met die Universiteit van Pretoria gesluit is, het kortweg daarop neergekom...
by Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Tuesday, 2 July, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk nodig wat ’n warm, verwelkomende en opregte geestelike tuiste bied. Jesus het so ’n gemeenskap gevind as ’n 12-jarige tienerseun, terwyl Hy tydelik vir drie dae geskei was van sy ouers. Lees gerus weer Lukas 2: 41-52 en...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Monday, 24 June, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Geen mens kan vir lang tye klaarkom sonder basiese hulpmiddels soos water, kos en behoorlike skuiling teen wind en weer nie. Karyn Hall skryf in Psychology Today (24 Maart 2014) dat om tuis te voel (a sense of belonging, soos sy dit stel), vir ’n mens net so belangrik...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 10 June, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale gemeenskap om te sien, word reeds in die Ou Testament gemotiveer. Verskeie...