by Marina Kok (Finalejaar teologiestudent) | Woensdag, 4 September, 2019 | Artikels, Teologiese opleiding
Op Woensdag 14 Augustus het die sesdejaar teologiestudente op ’n Noordwes-toer vertrek. Dié toer vorm deel van die nagraadse diploma wat studente van die NHKA en die NGK in hul finale jaar aan die Universiteit van Pretoria voltooi. Die doel van die toer is om studente...
by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Menings
En toe vra hulle my sowaar om oor die Dywel te skryf – kan jy glo! Ek ken die ou nie eens nie; trouens, ek dink nie eens dat die Dywel enigsins bestaan nie. O gaats, dis seker gewaagd vir ’n dominee om te sê dat hy of sy nie in ’n Dywel glo nie. Maar vir enige een wat...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Menings
(Foto’s: NHKA Argief, CJ de Bruin, Robert Erasmus, Diederik Kuhne, Neels Jackson, Nerine du Plessis, Google en Facebook) Iemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi. Ons Museum bestaan nie uit ’n klomp weggooigoeters nie. Dis ook nie ’n garage wat net stoorplek is...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Woensdag, 21 Augustus, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Hierdie tyd van die jaar, rondom Augustus, is in baie huise ’n moeilike en einatyd, met die verkiesing van leerlingrade in skole. Sussa of Boeta het hul hart daarop gesit om verkies te word en word dan teleurgestel. As ouer is dit baie moeilik en seer om te troos en...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 21 Augustus, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers
Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God? So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het...
by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Woensdag, 14 Augustus, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Suid-Afrika het die afgelope jare deur verskeie droogtes gegaan. Ons is diep dankbaar teenoor die Here vir die goeie reën wat in verskillende gebiede vir baie mense en diere uitkoms gebring het. Die droogte in die gebiede van Calvinia en Williston duur egter nog...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 14 Augustus, 2019 | Menings
Vrouedag vier sterk vroue, Uniegebou- en kaalvoet-oor-die-Drakensberg-vroue, pasboek- en bergpasvroue. Dis diep. Hierdie jaar lewer Vrouedag toe ’n nuwe Mejuffrou Suid-Afrika op. Dis vlak, so sê die twiete. Argaïes, ’n terugslag en ’n klap in die gesig van die...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Woensdag, 14 Augustus, 2019 | Menings
Dit neem nie lank om ’n ondersteuningsgroep vir vroue in die amp op sosiale media te vind nie. Die groepe is in elke land, in elke taal, want die ervaring van vrou in die amp wees, is in elke land, in elke taal. Ook in Suid-Afrika, in die Reformatoriese tradisie....
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Woensdag, 7 Augustus, 2019 | Menings
Daardie oomblik wanneer dominees vinnig vóór hulle die kansel bestyg, stil staan by die voet van die preekstoel, het my nog altyd gefassineer. In daardie vinnige pouse, wat gaan alles deur die predikant se kop? Is dit ’n aarseling? Vra hulle iets vir die Here? Of haal...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Woensdag, 7 Augustus, 2019 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
(Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering (Algemene Sinode) en ek wou al lankal ’n aftelling soos hierdie aanpak – en toe het dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie van die...