by Redaksie | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Emerituspredikant ds AM (Anton) Swanepoel (85) is Saterdagmiddag 17 Augustus oorlede. Sy vrou, Lena, het hom in Maart 2018 ontval. Die gedenkdiens vir ds Swanepoel was op Maandag 26 Augustus vanuit Gemeente Oos-Moot; ds André Thomas het die diens gelei. Ons innige...
by Oupa Stoep | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Nig Stienie van die verre noorde van Limpopo het Oupa Stoep gevra of hy dalk raad het oor hoe om te oorleef in ’n erediens as die kwik hier by 45º Celsius trek, soos gereeld in hul geweste gebeur in die somer. Oupa Stoep beveel graag die volgende aan: Die sleutel tot...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Prof Yolanda Dreyer het onlangs haar 25-jaar-jubileum by die Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg gevier. Op 8 Augustus 1994 word Yolanda Dreyer bevestig as predikant in die Nederlandssprekende gemeente. Op 18 Augustus 2019 vier sy saam met dié...
by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Dr André Ungerer se artikel oor ontwrigting in die kerk (Die Hervormer, Januarie/Februarie 2019) het my laat dink aan ’n artikel van Anja van den Berg in die Somer 2018-uitgawe van Taalgenoot oor geleentheidsekonomie. Volgens Anja se navorsing gaan die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God? So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het oor...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
In hierdie aflewering fokus ons op die armoede en rebellie van die Afrikaners ná die Tweede Anglo-Boereoorlog, en ander sosiale vraagstukke. Na die Tweede Anglo-Boereoorlog was die Afrikaners verarm. Plase was verwoes, en baie het na die stede verhuis. Geleidelik het...
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Op 14 Augustus 2019 het die jaarlikse simposium van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) by Gemeente Philadelphia plaasgevind. Vanjaar was die teologie van Karl Barth in fokus. Die THT-simposiums is ’n voortsetting van die Reformatoriese ideaal dat teologie ad...
by Redaksie | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Gebruik woorde, indien nodig… Dr Gerhard en Pelica Nel Moeder Teresa se treffende uitspraak sal seker altyd bly voortleef en ons inspireer: Gaan en verkondig die evangelie van die redding van Jesus Christus en, indien nodig, gebruik woorde. Daar was aanvanklik...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening, Algemene Sekretaris van die AKV) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Kerklike onderrig beteken dat lidmate toegerus en begelei word om as dissipels van Jesus Christus die evangelie met woord en daad na alle mense te bring. Die geestelike vorming van lidmate en kerklike onderrig in die algemeen is ’n saak wat deurlopend op verskillende...
by Redaksie | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Ek hoop op God U het gehoor hoe ek smeek: “Moet tog nie afsydig staan nie, gee uitkoms en red my!” U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!” U verdedig my saak, Here, U red my lewe. (Klaagliedere 3: 56-58) Dié wat die Here wil...