by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Het jy al ’n begraafplaas gelees? Om grafkuns se simboliese betekenis te verstaan, gee inligting oor ons mense se geloof en lewensopvattings. As jy grafkuns kan verstaan, kyk jy met ander oë na grafstene! Onthou jy toe jy as klein kind leer lees het? Eers was dit...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Hierdie artikel is ’n verwerking van ds Marina Kok-Pretorius se referaat wat by die HTK-opening in Februarie vanjaar gelewer is. Dit is gebaseer op haar PhD-graad in Semitiese Tale wat sy in Mei 2024 aan UP verwerf. Die titel van haar proefskrif is Remembered space:...
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Hervormde Kerk het in 1922 formeel toegetree tot kinderversorging. Christelike barmhartigheid is ’n wesenskenmerk van die geloofshandelinge van die kerk. Op 3 Augustus 1922 besluit die Algemene Kerkvergadering om ’n weeshuis op te rig. In Augustus 1923 word die...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
RING VERGADERPLEK DATUM BRAKPAN Emmaus Kenleaf 5 Mei BRONKHORSTSPRUIT Witbank-Noord 11 Mei om 09:00 CHRISSIESMEER Piet Retief 4 Mei DORSLAND Swakopmund 17 en 18 Mei GERMISTON Alberton 9 Junie om 15:00 HOËVELD Heidelberg 6 April om 09:00 JOHANNESBURG Newlands 11 Mei...
by Ds Paul van Jaarsveld (Gemeente Wapadrant) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
’n Vraag op elke kerklidmaat se lippe, elke jaar, is: Wat gaan ons doen met die jeug? Gereeld hoor ons stellings soos ons moet buite die kassie dink, ons moet anders dink. Hoe gaan ons die kinders behou en nie die studente verloor nie? Ons weet die antwoord lê nie in...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Heiland leef! Hulle het uitgegaan en in die boot geklim, maar daardie nag het hulle niks gevang nie. Teen dagbreek het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie. Jesus vra hulle toe: “My kinders, julle het seker niks om...
by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Jesus sê vir hulle: “Kom eet ontbyt!” Niemand van die dissipels het egter gewaag om Hom te vra, “Wie is U?” nie, want hulle het geweet dit is die Here. (Johannes 21: 12, AFR2020) Lees Johannes 21: 1-14 Daar word jaarliks groot gewag gemaak van die gebeure in die...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Verlede maand het die derde grootste verkiesing in Suid-Afrika plaasgevind, naamlik die verkiesing van ’n beheerliggaam vir elk van die ongeveer 23 000 openbare skole. Die Kerk het ’n besondere belang in die opvoeding en onderrig van ons kinders. Baie geluk aan elke...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Deur die loop van 2024 herdenk die Hervormde Kerk hierdie historiese gebeurtenis twee eeue gelede. Die 1824 AKV moes ’n kerkorde opstel, sodat die Kaapse kerk selfstandig en...
by Oupa Stoep | Donderdag, 29 Februarie, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Verwarde Finalejaar van Verwoerdburg vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou in die finale jaar van my teologiese studies en ek weet nie of ek nou al moet begin spaar sodat ek teen die einde van die jaar vir my ’n toga kan koop vir die legitimasieplegtigheid nie. Gaan dit...