by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 28 February, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met groot oë het ek destyds as jong predikant my eerste Algemene Kerkvergadering gaan bywoon. Omdat ek die jong dominee in die gemeente was, moes ek nog die Sondagaand preek en het ek eers die Maandag daar aangesluit. ’n Klompie gryskopdominees, saam met wie ons gaan...
by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Monday, 28 February, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met die lees van hierdie artikel lyk dit hopelik ook vir jou asof die intense bedreiging van 2021 se Covid-19 al meer iets van die verlede is (terwyl die virus dalk steeds op ’n manier in die toekoms deel van ons lewe gaan wees). Die wisselende vlakke van inperkings...
by Oupa Stoep | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Teleurgestelde Tillie van Tsumeb vra: Beste Oupa Stoep, ek het sulke mooi voornemens vir hierdie nuwe jaar gehad, maar hulle het almal hier teen middel Januarie gesneuwel. Het Oupa dalk vir my raad hoe ek meer deursettingsvermoë kan hê in die toekoms? Beste Tillie,...
by Redaksie | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Gedurende Desember 2021 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds PS (Piet) van Staden (95), vader van dr P (Piet) van Staden van Stellenbosch/Worcester, is Maandag 20 Desember oorlede. Sy gedenkdiens het op 8 Januarie in Gemeente Witrivier plaasgevind en...
by Redaksie | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Prof T (Tanya) van Wyk is met ingang van 1 Januarie 2022 medeprofessor in die Departement Sistematiese en Historiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie Prof Van Wyk is in Mei 2009 georden en was deeltyds leraar in Alberton van...
by Redaksie | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Geagte Redaksie Ek is ingeënt. My dokter het daarop aangedring weens my mediese toestand. ’n Vriend is oorlede drie dae nadat hy Covid opgedoen het, aangehelp deur sy onderliggende mediese toestand. Ek volg die vordering van twee mense wat ’n onderliggende mediese...
by Redaksie | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Geagte Redaksie Noudat ek weer Hermann Hartfeld se boek Glaube trotz KGB lees, kom ek uiteindelik so ver om aan u te skryf. Die boek is ook in Engels beskikbaar. Hartfeld skryf oor sy eie en ander Christene se ondervindings onder die KGB in die tyd van Chroesjtsjof se...
by Nándor Sarkady | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Nou, ’n eeu na die Randse mynstaking wat deur verskillende bronne met woorde soos opstand, gewelddadige staking, moord en doodslag, verwoesting van eiendom en werksverlies beskryf word, klink dit vir Suid-Afrikaners dalk nie so onbekend nie, sedert die winter van 2021...
by Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen (Hartebeeshoek) | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen het die PhD-graad (Pastorale Studies) aan die einde van 2021 verwerf. Hierdie artikel (Deel 1) en die teks in die Maart 2022-uitgawe (Deel 2) is ’n verwerking van sy proefskrif. Die proefskriftema was “Stilte, gebed en Lectio Divina:...
by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
By die doopvont moes die predikant my seker aanspreek as Gabriël Michael Johannes. Dié name is waarskynlik uit die Bybel ontleen waar dit gesante van God benoem. In my geval gaan die name terug na my oupa aan moederskant – ’n man wat in die Tweede Vryheidsoorlog teen...