Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Ons kritiese verruiming van Karl Barth se Skrifbeskouing

by Dr Gert Malan (Mosselbaai) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Karl Barth se denke het waarskynlik die grootste invloed gehad op ons Skrifbeskouing, hoewel ons dit krities verruim het tot ’n eiesoortige Hervormde weergawe. Woord van God Barth meen die drie gestaltes van die Woord – Openbaring, Skrif en verkondiging – is...
Die NHKA op pad na 2025

Die NHKA op pad na 2025

by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die NHKA se 72ste Algemene Kerkvergadering het van Maandag 23 tot Donderdag 26 September by Gemeente Wonderboom plaasgevind, met die opening Sondagaand 22 September by Gemeente Montana. In sy openingsrede het dr André Ungerer aan die hand van Handelinge 16 en...

’n Vergadering van die vroue, of nie?

by Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Van die vier kanonieke Evangelies is Lukas die Evangelie wat die meeste aandag aan die vrou gee, in so ’n mate dat sommige Lukas as “die Evangelie van die vroue” beskryf. Lukas gee ’n besonderse plek aan vroue in sy Evangelie. 13 vroue wat nie in die ander Evangelies...

Almal gelyk voor God

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Op 24 September 2019, Erfenisdag, het die afgevaardigdes van die 72ste Algemene Kerkvergadering met ’n meerderheid stem besluit dat kultuurgebruike van die verlede waarin vroue verklaar word tot die swakker geslag en vroue die opdrag ontvang om gehoorsaam te wees aan...

Uit die Woord

by Redaksie | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die tyd het aangebreek Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” Eendag toe Jesus...

Kersfees gaan nie maar net oor ’n mooi storie nie

by Ds Stephan Botha (Groot Marico) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom… (Markus 1: 15) Lees Markus 1: 14-28 Baie mense is verbaas as jy hulle daarop wys dat die Evangelie soos Markus dit opgeteken het, nie eens melding maak van die geboorte van Jesus nie. Daar is niks!...

Genade onbeskryflik groot

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Na die 71ste Algemene Kerkvergadering is die Kerk deur ’n briefskrywer daarvan beskuldig dat die vergadering, as gevolg van die besluite oor mense in enkelgeslagverhoudings, tot ’n somer van liefde gereduseer is. Die 72ste AKV sal dan waarskynlik as die vergadering...
Sing ’n nuwe Kerslied

Sing ’n nuwe Kerslied

by Ds Lilian Erasmus (Wonderboom) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Elke jaar rondom Oktober begin die beplanning en voorbereiding vir die jaarlikse Kerssangdiens. Een van die hoogtepunte van die jaar, want met die Kerssangdiens kondig ons aan: Kerstyd het begin. Elke jaar word dit moeiliker om liedere te kies, en so in my soektog na...

Emerituspredikant oorlede

by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Emerituspredikant ds AM (Anton) Swanepoel (85) is Saterdagmiddag 17 Augustus oorlede. Sy vrou, Lena, het hom in Maart 2018 ontval. Die gedenkdiens vir ds Swanepoel was op Maandag 26 Augustus vanuit Gemeente Oos-Moot; ds André Thomas het die diens gelei. Ons innige...
Stoepstories: Hoe om vir ’n uur in ’n kerkgebou te oorleef op ’n snikhete dag

Stoepstories: Hoe om vir ’n uur in ’n kerkgebou te oorleef op ’n snikhete dag

by Oupa Stoep | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Nig Stienie van die verre noorde van Limpopo het Oupa Stoep gevra of hy dalk raad het oor hoe om te oorleef in ’n erediens as die kwik hier by 45º Celsius trek, soos gereeld in hul geweste gebeur in die somer. Oupa Stoep beveel graag  die volgende aan: Die sleutel tot...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons