by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
In hierdie aflewering kyk ons verder na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Na die vertrek van prof PJ Muller in 1909 na Nederland, het die opleiding van Hervormde predikante tot stilstand ge-kom. Gevolglik moes die Hervormde Kerk weer...
by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die manier waarop ons die Ou Testament lees en verstaan, loop hand aan hand met ons Skrifverstaan, of dan ons hermeneutiek. Skrifverstaan is in baie gevalle ’n persoonlike keuse. Alhoewel ons in die Hervormde Kerk oor die algemeen ’n redelik kritiese Skrifbeskouing...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
In hierdie Jaar van die Bybel dra Die Hervormer graag by tot lidmate se kennis van die Bybel, met ’n Bybelse tydlyn wat in drie agtereenvolgende uitgawes verskyn. Van Jerusalem tot Babel (2 Samuel, 1 en 2 Konings, 1 en 2 Kronieke, Esegiël, Daniël) Om datums aan...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Belangrik: Hierdie is die beplande datums. Weens die inperkings kan dit steeds verander. RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Vanderkloof 15 en 16 Mei BOTHAVILLE Uitgestel BRAKPAN Uitgestel BRONKHORSTSPRUIT Uitgestel tot September CHRISSIESMEER Uitgestel DORSLAND...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die NHSV se 49ste Nasionale Kongres wat van 14 tot 16 Junie 2020 sou plaasvind, word uitgestel na 2021. Die spesifieke datum sal later bepaal word. Die enigste ander datum wat beskikbaar sou wees vir hierdie jaar is van 24 tot 26 September 2020 in die skoolvakansie....
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Maandag, 27 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Covid-19 het ons lewens oornag verander. Op vele maniere. Van die veranderinge was ten goede, maar hierdie artikel probeer die lens draai na die ekonomie en hoe ons na verwagting die rimpelings daarvan in die Kerk en ons gemeentes gaan beleef. Die ekonoom Dawie Roodt...
by Redaksie | Maandag, 27 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Jesus se opdrag Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan. Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, hoewel party getwyfel het. Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op...
by Ds Werner Venter (Schoemansdal) | Maandag, 27 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels…” (Matteus 28: 18-19) Lees Matteus 28: 16-20 Matteus gee Jesus se afskeidsboodskap aan sy dissipels, die...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Sondag, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
En hier is ons in grendelstaat hoofstuk 2… Elke dag as ek die nuus op die internet soek, sien ek presies hoe lank ons reeds in isolasie is: 23 dae, 12 ure en 52 minute… en so tel ons. Indien iemand my Oujaarsdagaand sou sê dat ons jaar so gaan uitspeel,...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Sondag, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die maatreëls wat op 15 Maart 2020 aangekondig is en die grendeltyd waarin ons ons vanaf 27 Maart bevind, om die Covid-19-virus wat ook vinnig in Suid-Afrika versprei te stuit, raak bediening binne ons gemeentes indringend. Ek het gaan kers opsteek by verskillende...