by Oupa Stoep | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Beste Oupa Stoep: Ek het grootgeword in ’n stadsgemeente waar almal suutjies Sondaeoggende by die kerkgebou inglip en gou op die eerste beste plek gaan sit terwyl hulle hoop niemand sien hulle nie. Nou die ander Sondag beland ek en my man vir die eerste keer in Oupa...
by Redaksie | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Die Tussenkerklike Raad, bestaande uit verteenwoordigers van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, het op 18 Julie die Sinode van Dordtrecht 400 jaar gelede herdenk. ’n Dag lank het...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
In hierdie aflewering val die fokus op die verwoesting van land en kerk tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog. Na die ontwrigting van die mislukte kerkvereniging (1885-1886) breek die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 uit. Die Hervormde Kerk het na die kerkvereniging slegs...
by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Dr Johan Bester het die graad PhD in Praktiese Teologie met die titel ’n NLP-modelleringsproses vir gemeenteontwikkeling en -begeleiding aan die Universiteit van Pretoria verwerf. In die vorige uitgawe van Die Hervormer het die probleemstelling van sy proefskrif...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Daar was ’n tyd toe die woord “objektief” graag gebruik is. ’n Mens moet “objektief” na ’n saak kyk en dit “objektief” beoordeel. Dan kan jy op ’n rasionele grondslag bepaal wat die beste optrede of reaksie sal wees. As ons “objektief” vasgestel het wat “die waarheid”...
by Erna Möller | Tuesday, 27 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Ek wil behoort, sluit my in asseblief, moet my nie vergeet nie, al kos dit ’n bietjie moeite. Hierdie is die woorde van Daniël, ’n jongman wat ’n breinbesering opgedoen het in ’n ongeluk. Na baie maande van mediese behandeling het hy weer kerklike aktiwiteite begin...
by Redaksie | Tuesday, 27 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Hoe wonderbaar u Naam! As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ’n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net ’n bietjie minder as ’n hemelse wese gemaak en hom met...
by Ds Colin Hertzog (Middelburg-Noord) | Tuesday, 27 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde! (Psalm 8: 2 en 10) Lees Psalm 8 Onthou jy hoe opgewonde ons oor klein dingetjies kon raak toe ons kinders was? Ek onthou hoe ons ’n tor aan ’n garingdraad vasgemaak het en die stomme dier al in die rondte...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 27 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Ek was tien jaar oud toe ek my eerste Bybel gekry het, dit was Kersfees 1976. My tweede oudste suster, Alta, het die Bybel vir my as Kersgeskenk gegee. Seker die beste geskenk wat ek as kind gekry het. Selfs beter as die leer-rugbybal en Luger-klapperpistool wat ek...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Tuesday, 27 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Vandag het jy nie net vir my ’n Bybel gegee nie, jy het vir my die lewe gegee! Dit was die woorde van ’n plaaswerker nadat hy vir die eerste keer ’n Bybel in sy eie taal ontvang het. Hierdie werker sit nou elke etenstyd en lees sy Bybel. Ons wat elkeen ons eie Bybel...