by Ds Nardus Enslin (Rustenburg-Kloof) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Dit gaan nie altyd oor die plekke waarheen ons gaan om te aanbid nie, dit gaan soms oor die kerk wat binne jou siel en gees is. (Rudi Claase) As ek die oggend van 25 November 2018 in herinnering roep, onthou ek Wesalarms se eerste oproep (ongeveer 01:15), en toe...
by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Op 9 April word die teregstelling van die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer kort voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog 75 jaar gelede herdenk. Hierdie is ’n oorsig van sy lewe. Vanjaar is die 75-jarige herdenking van die ysingwekkende vervolging van Jode...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
In hierdie aflewering kyk ons na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Kort na die Vrede van Vereeniging (1902), het die Kerk begin om aandag te gee aan die vestiging van ’n eie teologiese opleiding, hoewel dit reeds in 1893 die eerste maal deur...
by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Virtuele werklikheid is ’n nuwe bevrydende manier van bestaan. Dit was die woorde van Jaron Lanier, ’n tegnologiepionier en -denker, in 1988. Meestal word virtuele werklikheid geassosieer met die tegnologie van virtual reality soos dit ervaar kan word deur middel van...
by Redaksie | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die tema van die 49ste Nasionale NHSV Kongres is Lééf die Liefde: Laat julle lig só voor die mense skyn… (Matteus 5: 16). Die openingsgeleentheid vind plaas op Sondag 14 Junie 2020 vanaf 17:30 by Gemeente Wonderboom, Marjoramlaan 84, Wonderboom-landbouhoewes, en...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Is konsolidasie ’n vloekwoord? Wat beteken sinergie? Kan dit werk? Die rigtinggewende eerste besluit van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) roep alle gemeentes, ringskommissies en sinodale strukture op om deurlopend sinergie na te streef en die Kerk se werk op...
by Redaksie | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die hoop beskaam nie Ons het so gehoop dat dit Hy is wat Israel sou verlos. Maar boonop is dit vandag al die derde dag vandat die dinge gebeur het. En nou het ’n paar vroue uit ons kring ons ook nog ontstel. Hulle was vanmôre vroeg by die graf en kon sy liggaam nie...
by Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken… (Lukas 24: 30-31) Lees Lukas 24: 13-33 Ek het dié pad tussen Jerusalem en Emmaus – daardie 12 kilometer – al...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Sou die Here my kom haal, mag Hy my dan aantref waar ek besig was om sy wil te doen. Want die geloof wat ek bely en leef, is nie ’n gekheid nie, dit is ’n geloof in ’n almagtige God. (Martin Luther) Wat tans as gevolg van die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd gebeur,...
by Ds Jacques Pieterse (Laer Suidkus) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Ek vermoed dat as die Here Jesus ’n huis van sy eie op aarde gehad het, die vreemdste mense sy drumpel sou deurtrap en gasvry ontvang sou word. In die kultuur van die tyd was dit immers goeie maniere om jou gaste iets te ete aan te bied. Ek is daar doodseker van dat...