by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Thursday, 19 March, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
Inleidend Karl Barth sterf in die nag van 9 en 10 Desember 1968. Die vorige aand het hy nog ’n telefoniese gesprek gehad met sy vriend Eduard Thurneysen (vgl. Stoevesandt 2016:53). Hulle het ook oor die donker wêreldomstandighede gepraat, maar hy was optimisties en...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Thursday, 19 March, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
1. INLEIDEND Missio Dei is ʼn teologiese konsep wat veral na die Tweede Wêreldoorlog besonder invloedryk geword het. Dit het tot ʼn nuwe verstaan van kerkwees en die kerk se sendingopdrag gelei en ʼn fundamentele invloed op die ekumeniese teologie uitgeoefen. Dit...
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Thursday, 19 March, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019
In hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) val die soeklig op die teologie van Karl Barth. Hy het in die Nederduitsch Hervormde Kerk ’n taamlike sterk invloed uitgeoefen. Die artikels wat hier verskyn, is verwerkings van die voordragte wat tydens...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Thursday, 19 March, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
Inleiding Die Reformasie van die 16de eeu en die vernuwingsbeweging van die vroeë 20ste eeu het albei, onder andere, uit ʼn intense bestudering van die Romeinebrief ontstaan. Martin Luther (10 November 1483 – 18 Februarie 1546) en Karl Barth (10 Mei 1886 – 10 Desember...
by nedhkorgza | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Lewe Lewensloop in kort 1507 Word gebore op Pernaja, Finland 1520 Kom op skool in aanraking met humanistiese en Reformatoriese idees 1531 Bestudeer Luther se preke 1536 Studeer in Wittenberg onder Luther en Melanchthon 1539 11 Februarie Magister in...
by nedhkorgza | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Lewensloop 1485 Gebore op 24 Junie in Wollin, Noordoos-Duitsland 1504 Skoolhoof in Treptow/Rega 1509 Priesterwyding 1512 Bestudeer Erasmus van Rotterdam op sy eie 1517 Lektor by die klooster Treptow/Belbuck 1520 Bekering tot die Reformasie 1521 ...
by nedhkorgza | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Lewe Lewensloop 1497 Philipp Schwartzerdt word op 16 Februarie in Bretten, naby Heidelberg, gebore 1508 Philipp se pa en oupa sterf 1508 November: Latynskool in Pforzheim 1509 14 Oktober: Studie in Heidelberg 1509 Op 15 Maart verander Johannes Reuchlin Philipp...
by nedhkorgza | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Lewensloop 1483 Martin Luder word as seun van Hans en Margarethe Luder in Eisleben gebore. 1484 Die familie verhuis na Mansfeld, waar Martin tot en met 1497 skoolgaan. 1497 Luther verskuif na die “predikante-skool” St Georg in Eisleben. 1501 Luther...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Inleiding Jan Hus word in hierdie bundel opgeneem aangesien hy as ʼn belangrike voorloper tot die Reformasie gesien word. Een honderd jaar vóór Luther het Hus al die Bybel in sy moedertaal vertaal en Tsjeggies in die erediens gebruik. Hy het hom uitgespreek teen die...
by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Monday, 20 May, 2019 | Jaargang 6, Nommer 3, Oktober 2018, THT
Hierdie is die derde deel van die Reformatoriese leksikon wat na afloop van die jubileumjaar, 2017, gepubliseer word. In hierdie uitgawe word op die Wittenbergse Reformasie gekonsentreer. Die Reformasie is méér as Luther, maar die Reformasie kan ook nie sonder Luther...