Liturgiese groei in die NHKA

Liturgiese groei in die NHKA

Met verloop van jare het daar dramatiese ontwikkeling plaasgevind wat die Kerk se eredienste betref. Sommige gemeentes het egter so gestagneer dat hul eredienste nog dieselfde lyk as 50 jaar gelede. Die hou van eredienste is feitlik so oud soos die mensdom self....

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 26 Mei – Pinksterfees: My hart

Dinsdag 26 Mei – Pinksterfees: My hart

Psalm 51: 12-15 O my hart. Wanneer ons onsself tot beweging wil laat bring, moet ons sorg dat ons harte in rat is. Om in gebed tot God te nader, help ons om dit te doen. En Psalm 51 is ’n psalm wat ons hiermee kan help. Walter Brueggemann stel dat Psalm 51 ’n gebed van rou uitroep tot die Here is. Dit is nie vol vroom selfvertroue nie, maar ’n gebed vanuit ’n hart wat smag na herskepping. Een...

read more