Die verhaal van my ouma Clara

Die verhaal van my ouma Clara

My ouma, Clara Horn, het op 31 Mei 2023 ’n volle 100 jaar oud geword. Ek wou so graag haar storie deel terwyl sy nog met ons was, maar sy is Woensdag 21 Junie oorlede. Clara Oosthüyzen is op 31 Mei 1923 op die plaas Diepsloot gebore. Haar skoolopleiding begin by...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 25 Mei – Pinksterfees: Krag om te beweeg

Maandag 25 Mei – Pinksterfees: Krag om te beweeg

Handelinge: 1: 8 Elke jaar hierdie tyd praat ons oor Pinkster. Elke jaar hierdie tyd wonder ons weer oor ons idees van die Gees. En hopelik elke jaar hierdie tyd word ons uitgedaag om dalk nuut te dink oor konsepte wat ons nog altyd aan vasklou wanneer dit by die Heilige Gees kom. Ons praat steeds oor hoe om in die tyd van die Pinksterfees deur die Gees beweeg te word. En kom ons wees eerlik –...

read more