God práát met my!

God práát met my!

Skoonpa was gelukkig ouderling in die NG Kerk en nooit in mý kerkraad nie. Want pa Chris was kwáái! Ek kén kwaai lidmate, só goed dat ek al daaraan gedink het ek kon my uitgee as gesout. Pa Chris het ’n sêding gehad: Issít? met die tweede “i” lank uitgerek. Dan weet...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 19 Mei – …en dit was baie goed…

Dinsdag 19 Mei – …en dit was baie goed…

Genesis 1: 1-31 In Genesis 1: 28 sê God vir die mens dat hulle die skepping moet onderwerp en daaroor heers. Die Hebreeuse woorde kan so vertaal word, en dit is hul betekenis. Maar hierdie bevel van God moet gelees word in lig van die voorafgaande. In Genesis 1: 27 word vertel dat die mens as beeld van God geskape is. So enige heersing wat die mens in die skepping uitvoer, sal hierdie beeldskap...

read more