Hou op preek en wees ’n preek!
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
Ons sing weer
Hier op die platteland is vernuwing nie altyd...
Die ADV gaan voort
Beskrywingspunt 52 van die 72ste Algemene...
’n Nuwe huweliksformulier
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 12 Mei – Ken jy die Weg?
Johannes 14: 4 En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan (Joh 14: 4). In die tyd voordat ons die luukse van ’n Globale Posisioneringstelsel (GPS) op ons selfone of in motors gehad het, was dit noodsaaklik om vooraf deeglik die roete na ’n onbekende bestemming te ken. Soms het ’n vriend wat die pad goed geken het, jou stap vir stap verduidelik. Ander kere moes jy ’n kaart bestudeer,...









