Hou op preek en wees ’n preek!
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
’n Nuwe huweliksformulier
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat...
Die NHKA op pad na 2025
Konsolideer. Dink saam. Werk saam. So kan ’n...
Beplan vir die lekker en sosiale deel van aftrede
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis
Johannes 14: 2-3 Gedurende my weermagdae het ek ’n rit in ’n helikopter in die omstreke van Pafuri in die noorde van die Krugerwildtuin meegemaak. Ons het oor die bergagtige en golwende landskap gevlieg en olifante en ’n buffeltrop uit die lug gesien. Toe is daar skielik ’n radiogesprek waarna die vlieënier my meedeel dat hulle my gaan aflaai om inderhaas manskappe elders in die gebied te...









