Ek het van julle geloof gehoor

Ek het van julle geloof gehoor

Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en vind plaas op Vrydag 3 Maart 2023. Jaarliks word daar oral in die wêreld in ongeveer 170 lande samekomste gereël vir hierdie dag van gebed. Ongeag waar ons in die wêreld...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 10 Mei (Sesde Sondag van die Opstanding) – Ontsteltenis in-turbo!

Sondag 10 Mei (Sesde Sondag van die Opstanding) – Ontsteltenis in-turbo!

Johannes 14: 1 Op Oujaarsaand 1920 was daar ’n geweldige donderstorm op die plaas Krugerskraal waar die bekende Totius en sy gesin gewoon het. ’n Weerligstraal het een van die slaapkamers getref waar hul dogter Wilhelmina en een van haar susters aangetrek het. Wilhelmina is op slag dood. Later dig hy só daaroor: O Die pyn-gedagte: My kind is dood!.../ dit brand soos ’n pyl in my./ Die mense sien...

read more