Fiks… maar moeg

Fiks… maar moeg

Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit volle bors: Ek gaan jou wen, Mamma ... en elke dag is sy eerste by die...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 4 Mei – Jesus en Saggeus

Maandag 4 Mei – Jesus en Saggeus

Lukas 19: 1-10 Saggeus het nie ’n goeie naam gehad nie en was bekend as ’n sondige man. In die samlewing van daardie tyd was hy van baie dinge uitgesluit. Hy was diep bewus van sy eie onwaardigheid. Hy het egter gehoor dat Jesus ’n vriend van tollenaars en sondaars is. (Mat 11: 19) Hy wou Jesus graag sien toe Hy na Jerigo toe kom. Saggeus was ’n kort mens en kon daarom nie vir Jesus tussen die...

read more