“Jy is Myne”

“Jy is Myne”

Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit nie mooi nie? Die laaste sinnetjie is veral besonders: Ek het jou op...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 14 Augustus – Jesus en die Kanaänitiese vrou

Vrydag 14 Augustus – Jesus en die Kanaänitiese vrou

Matteus 15: 21-28Jesus laat weet eendag vir die dissipels dat hulle eerder deur Tirus en Sidon gaan reis en nie die gewone ompad gaan vat nie. Die dissipels wil dit glad nie hoor nie. Tirus en Sidon is dan in Samaria, en volgens die Jode is die Samaritane anders, die Samaritane is vyande, die Samaritane is vuil en onrein en onwelkom.Ons kan net indink hoe ongemaklik die dissipels moes wees om...

read more