Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 14 Februarie – Dit gaan goed met die mens

Saterdag 14 Februarie – Dit gaan goed met die mens

Psalm 1 Vir bykans alles in die lewe is daar riglyne, van koekbak tot die hoeveelhede kos vir jou hond. Psalm 1 bied vir ons riglyne vir die lewe. Almal wil gelukkig wees en vrede ervaar. Hoe om hierdie geluk te bereik, word in die Psalm aan die hand van twee groepe die regverdiges en goddeloses verduidelik. Om tot die groep regverdiges te behoort, is daar geen voorwaardes nie en almal is...

read more