Gelowige vroue sien om na mekaar

Gelowige vroue sien om na mekaar

Ons leef in uitdagende tye, en die uitdagings dra dikwels by tot stres by die huis en by die werk. Tradisioneel is daar nog altyd verwag dat ’n vrou na die huis en die huisgesin moet omsien, sodat die man kan fokus op sy werk. Met tyd het sekere rolverwagtinge wel...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 24 Oktober – Toegerus deur genade, gelei deur vrede

Saterdag 24 Oktober – Toegerus deur genade, gelei deur vrede

Hebreërs 13: 20-21 En mag die God van vrede, wat die groot Herder van die skape, ons Here Jesus, uit die dood uitgelei het deur die bloed van die ewige verbond, julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen, terwyl Hy in ons dit doen wat voor Hom welbehaaglik is, deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid behoort, vir ewig en ewig! Amen! (Heb 13: 20-21, AFR2020). Hierdie...

read more