Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie 2026 ongeveer $44,5 miljoen vir net die Amerikaanse ekonomie. Met...
Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan...
Die engele om my
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om...
“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê...
Artikels
“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm...
Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig...
My ervaring van tuiskoms
Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my...
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 23 Augustus (Herdenking van Bartolomeusnag)
As ’n gelowige eerlik kyk na volharding...Openbaring 2: 8-11Onder die sewe gemeentes wat in Openbaring aangespreek word, is daar net twee wat geen vermaning van Christus ontvang nie. Smirna is een van hulle. Hierdie gemeente het geleef in ’n stad waar die druk om aan die keiser trou te sweer en hom goddelike eer te bewys, deel van die alledaagse werklikheid was. Smirna was ’n sentrum van...













