“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
Rosettasteen help om hiërogliewe te ontsyfer
Die Rosettasteen word beskou as een van die...
Brug uit die tyd van Nero ontdek
In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou...
Dit is ’n gejaag na wind
Soos gewoonlik, is ek weer op punt nommer...
Artikels
Gereserveerde sitplekke in Pergamum
In ongeveer 200 nC was daar ’n man genaamd Lucius wat in die arena van Pergamum ’n stryd tussen...
Getuie of getuienis?
Ons is al almal deur familie of vriende uitgenooi na ’n troue, ’n doop of ’n geloofsbelydenis, met...
Om “nee” te sê en “nee” te respekteer
“Ja-nee”. Tydens ’n onlangse uitstappie na die Leeu- en Safaripark in Hartbeespoort, probeer ek en...
Die grot van Johannes die Doper
Soms kom argeoloë ontdekkings teë wat hulle redelik gou met die Bybel probeer verbind. So ’n geval...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 17 Julie – Tussen twee vure
Numeri 11: 1-17Aan die begin was almal tog te bly en dankbaar dat hulle weg is van die nare Egiptenare wat hulle so sleg behandel het en waar hulle maar gekrepeer het. Hoe langer die reis begin word het, hoe minder was hul opgewondenheid en later het die mense al hoe meer onrustig en gefrustreerd geword met die trek deur die woestyn. Moeilike omstandighede kan ’n mens se gesindheid verander. Die...













