Derdepoort skitter by Liggiefees

Derdepoort skitter by Liggiefees

Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind in elk van ons kom na vore tydens hierdie tyd van die jaar. In Pretoria is Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees dus ’n hoogtepunt en natuurlik was die NHKA daar verteenwoordig. Gemeente Derdepoort het hard gewerk en...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 10 Julie – Wat staan ons te doen?

Vrydag 10 Julie – Wat staan ons te doen?

Handelinge 2: 37-41; Jakobus 2: 14 en 26 By die aanhoor hiervan is die mense diep getref en hulle vra: Wat moet ons doen? (Hand 2: 37). In Jakobus 2: 14 word die vraag gevra hoe iemand kan beweer om te glo, maar dit word nie deur dade bevestig nie. Jakobus gebruik ook ’n verdere beskrywing in vers 26 deur te sê dat net soos ’n liggaam wat nie asemhaal nie, dood is, net so is geloof wat nie tot...

read more