Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 5 Julie – U het my die paaie van die lewe geleer

Sondag 5 Julie – U het my die paaie van die lewe geleer

Handelinge 2: 25-28; 13: 35; Psalm 16: 8-11 U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul (Hand 2: 28) Tydens Petrus se toespraak op Pinksterdag en ook gedurende Paulus se besoek aan Pisidië maak hulle beide daarvan gebruik om gedeeltes van Dawid uit Psalm 16 aan te haal. Net soos Dawid, Petrus en Paulus en so ook vele ander voor en na hulle, ervaar ons God se...

read more