’n Swaard van Ramses II ontdek

’n Swaard van Ramses II ontdek

Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral gegewe die feit dat die swaard sowat 3 200 jaar oud is en dié wapen...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 4 Julie – Waarom roep julle so benoud na My?

Saterdag 4 Julie – Waarom roep julle so benoud na My?

Eksodus 14: 15-31 Die Israeliete was vir honderde jare slawe in Egipte. Hulle het hul identiteit verloor as die uitverkore volk van God. Moses het grootgeword as ’n Egiptenaar. Ten spyte van al die wonders in Egipte, die tien plae en selfs die wolkkolom en die Engel wat hulle gelei het, was hulle vining om God en sy dienaar, Moses, te wantrou. Hulle is dan vasgelei teen die see en die Egiptiese...

read more