Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 29 Mei – Pinksterfees: Gehoorsame gehoor

Vrydag 29 Mei – Pinksterfees: Gehoorsame gehoor

Esegiël 36: 26-27 Ons het tans ’n klein seuntjie en die tema gehoorsaamheid is iets waaroor ons baie praat. Dit is wonderlik om te sien hoe kinders hul eie stemme begin vind, hul eie idees vorm en eie maniertjies ontwikkel. Om dit te bestuur sodat ’n kind steeds luister na raad, insig en kennis is vir ’n peuter (en sy ouers) ’n groot uitdaging. Seker nie net vir peuters en hul ouers nie, maar...

read more