Donderdag 10 September – Die Here is met jou
Josua 1: 9 In ’n wêreld wat soms onvoorspelbaar en uitdagend is, is daar ’n waarheid waaraan elke gelowige kan vasgryp: Die Here is met jou. Hierdie belofte word keer op keer in die Bybel herhaal, en bring troos, krag en hoop. In Josua 1: 9 staan...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 10 September – Die Here is met jou
Josua 1: 9 In ’n wêreld wat soms onvoorspelbaar en uitdagend is, is daar ’n waarheid waaraan elke gelowige kan vasgryp: Die Here is met jou. Hierdie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Die engele om my
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom...
“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit...
Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Lang pad saam
Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê....
Al kom ek net tot op my knieë…
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil... En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun...
Afgeleer
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde gesien van kinders jonger as ek, wat teen die polisie politiek speel. Kinders wat op skool moes wees,...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my...
’n Ander agenda
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie moeilikheid gehad: Dit moes alles vir almal probeer wees en was op die ou end toe nie veel vir enigeen...
Ons kerklied
Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer van die Here te sing. ’n Kerklied verskil egter van gewone liedere – die inhoud, taal en melodie is anders. Van vroegste tye af, sedert die volk Israel...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















