Vrydag 4 September – ’n Lig op ’n heuwel
Matteus 5: 14Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matt 5: 14).Koninkrykstyd is ’n wonderlike deel van die Kerklike jaar – dit herinner ons, dat ons nie net gelowiges is vir onsself nie, maar dat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 4 September – ’n Lig op ’n heuwel
Matteus 5: 14Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matt 5: 14).Koninkrykstyd is ’n wonderlike...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te...
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Boer kom nooit verniet in die veld nie
Ek het die voorreg gehad om my pa onlangs te kon begrawe. Alhoewel hy ook sy foute gehad het, is daar pragtige dinge en gesegdes van hom wat my lewenslank sal bybly. Op grond van die waarde daarvan,...
Die liturgiese kalender
Waaroor sal ek Sondag preek? Waaraan sal ons in hierdie week of maand aandag gee in ons eredienste? Ek het al dikwels oor ’n preektema kers opgesteek by prof Natie van Wyk se weeklikse...
’n Clarens-liefdesverhaal
Ek en my gesin het onlangs in die Noordelike Drakensberge naby Clarens vakansie gehou. Clarens is vernoem na die dorpie Clarens in Switserland. Clarens in Switserland is waar president Paul Kruger...
Digkuns vir bleeksiele
In ’n artikel in die ATKV se Taalgenoot in Februarie 2021 vra Schalk Schoombie: Afrikaans skrik nie vir swets nie. Maar hoort vloekwoorde en kruhede in die digkuns, waar woorde fyn gekeur en...
God práát met my!
Skoonpa was gelukkig ouderling in die NG Kerk en nooit in mý kerkraad nie. Want pa Chris was kwáái! Ek kén kwaai lidmate, só goed dat ek al daaraan gedink het ek kon my uitgee as gesout. Pa Chris...
Die kroon
Die een wat die Britse kroon dra, so staan dit konstitusioneel vas, is “die beskermheer van die geloof”. Met die kroning van Charles en Camilla is dit die rol waartoe hulle hulle tegnies gesproke...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















