Sondag 13 September – Wie is ek?
Psalm 8As ons na die skepping rondom ons kyk, na die grootheid van die ruimte, al die diere groot en klein, die diepte van die see en alles wat daarin leef dan kan ons maar vra: Maar wie is ek dat die Here na my omsien? Wie is ek dat die Here my...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 13 September – Wie is ek?
Psalm 8As ons na die skepping rondom ons kyk, na die grootheid van die ruimte, al die diere groot en klein, die diepte van die see en alles wat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Kom, Ek sal jou rus gee
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed....
Die Kerk: my inspirasie om my roeping as God se kind uit te leef
Bediening is vir my nie iets wat net op ’n Sondag gedurende die eredienste plaasvind nie. Dit is ’n lewensritme. Dit is mense, grondpaaie en kombuistafels, hospitaalkamers en kerkbanke wat al baie...
Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau – Jakob het Esau en hul pa, Isak, jare gelede bedrieg toe hy op ’n slinkse wyse homself as Esau voorgedoen het en die seën wat sy broer toegekom het,...
Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?
Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou, dink ons soms dat hier sprake is van twee figure wat hoegenaamd nie by mekaar kan pas en ’n suksesvolle plek in die samelewing kan vol staan nie. Toe...
Derdepoort skitter by Liggiefees
Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind in elk van ons kom na vore tydens hierdie tyd van die jaar. In Pretoria is Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees dus ’n hoogtepunt en natuurlik was die...
The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned, conflict comes to mind. The situation in the Middle East has remained critical since the Israeli-Palestinian conflict started. War is kindled now and...
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik Koekemoer, wat op ’n paar dae na, vandag presies vyf en sestig jaar gelede tot predikant van die Nederduitsch...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















