Artikels
Voluit kerk van Jesus Christus
Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar nie. Die eenheid van die NHKA, van die kerk en liggaam van Christus wat die NHKA insluit, word nie gekonstitueer deur en berus ook nie op uitsprake van geregshowe nie. Die liggaam van Christus is...
Vergewe, want vergifnis bring lewe
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek Unbroken, of lees die boek as jy nog nie het nie. Louis Zamperini, ’n Amerikaanse Olimpiese baanrekordatleet, oorleef ’n vliegtuigongeluk in die Tweede Wêreldoorlog, maar word weer eens uitgelewer aan die ongenaakbaarheid van...
Is Jesus se laaste Pasga bo die graf van Dawid gevier?
Een van die gewilde plekke in ou Jerusalem wat as ’n toeriste-attraksie voorgestel word, is ’n tweeverdiepinggebou wat bo-op die tempelberg aan die suidwestelike kant van Sionsberg opgerig is. Die onderste verdieping van die gebou word tradisioneel voorgehou as die...
Moeder Vink
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te bou. Die wyfie het die nes reeds twee keer uitmekaar gepluk. Vandag,...
Woorde gesê, woorde weerhou…
Meimaand, en in baie huisgesinne word planne gemaak om ’n mamma te trakteer, en geskenke te koop... Ek het al in winkels gestaan en gehoor hoe egpare stry. Selde oor die geskenk te klein is – meestal: Vir wat so ’n duur geskenk, wat doen sy ooit vir ons? Dis vir jóú...
Wat is tyd werd vir jou?
Ek onthou nog die reëlmatige tik-tok pendulumswaaie van my ouma se groot staanhorlosie. Dit het ’n rustige ritme aan die donkerte gegee, wanneer insluimer oorgegaan het in soete slaap. Die klok was ’n handgemaakte erfstuk wat ’n prominente plek gehad het in die huis....
’n Vervloekingsteks uit die Ebalberg
’n Vervloekingsteks wat op die Ebalberg gekry is, en uit die Laat Bronstyd van ongeveer 1200 vC dateer, werp waarskynlik nuwe lig op die vroeë Israeliete se vlak van geletterdheid net voordat hulle in die beloofde land ingetrek het. In argeologiese kringe word hierdie...
Die oomblik
Jy kyk op Facebook na die troufoto’s van die vorige dag se troue en wat sien jy? Die bruid kom in. Dis haar spesiale oomblik, stralend met die paadjie af, maar wat oorheers die foto? Gaste wat met hul selfone foto’s neem. Uiteindelik breek die jaarlkse kuier by die...
Kom ons begrawe die strydbyl
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël Fourie se skrywes in Die Hervormer van April 2022 oor waarom besluit is om te appelleer teen die hofuitspraak, wil ons graag ’n ander kant van dié netelige saak stel. Eerstens, ons dank en waardering aan die Kommissie van...
Ons Tuis (MSW) – tuiste vir die versorging van bejaardes
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die posisie en omstandighede van die tehuise van Ons Tuis en die Monumentehuise van die NHSV. Hierdie artikel is ’n poging om antwoorde te gee op die belangrikste aspekte van die navrae. Is die tehuise van die Kerk verkoop,...









