by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 15 June, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) het in Mei 2020 bekend gemaak dat argeoloë onder die Westelike Muur en die aangrensende gebied, wat met die draai van die Christelike eeu nog ’n stadsplein was, ’n hele netwerk van ondergrondse gange en vertrekke gekry het. Dié...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 10 June, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Wednesday, 27 May, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Dit maak nie saak wie jy is, wat jou naam is, waar jy vandaan kom of hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, pyn is ’n onafwendbare deel van die lewe. Jy kan hom nie systap of ontglip nie. Niemand van ons word gevrywaar nie. Wat kan ek dan doen om in moeilike tye...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 27 May, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Met argeologiese ontdekkings moet ’n mens gedurig onderskei tussen egte artefakte, vervalsings, versinsels en tradisies wat gemeenskappe vir hulself opgemaak het om sekere dinge duideliker te verklaar. ’n Goeie voorbeeld van so ’n tradisie waarmee ’n gemeenskap iets...
by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 20 May, 2020 | Artikels, Vrouebediening
’n Man het sy 80-jarige buurman dopgehou terwyl die buurman besig was om ’n klein perskeboompie te plant. Jy verwag seker nie om perskes van daardie boompie te eet nie? vra hy vir die bejaarde man. Die oubaas rus op sy graaf en antwoord: Nee, op my ouderdom is dit...
by Mev Danie Smith (Gemeente Bothaville) | Tuesday, 12 May, 2020 | Artikels, Vrouebediening
In hierdie grendeltyd kan dié van ons wat in ons “herfsjare” is, terugkyk op ’n lang pad met parkeermeters wat steeds aanstap. Pragtige jare. Soms is daar mense wat dink persone van 70 jaar het nou hul rakleeftyd bereik. Dit is nie waar nie. Op hierdie gryse ouderdom...
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Tuesday, 12 May, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Oor die jare heen het daar al menige groot filmtreffer gedraai waar die onbesonge held of vreesaanjaende boef ’n masker dra, óf om sy identiteit geheim te hou, óf om grillerige letsels uit vorige skermutselings weg te steek! Maar die interessantheid lê daarin dat die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 12 May, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Soos ’n predikant elke Sondag die eeueoue Bybelse boodskap opnuut met die beste moontlike teologiese insigte en tegnologie moet oordra, so behoort die Kerk vir elke nuwe generasie met die benutting van die beste, nuutste insigte op alle relevante terreine...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 5 May, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Argeologiese ontdekkings by ’n ou Joodse sinagoge uit die vyfde eeu word tans gereken as een van die tien grootste ontdekkings sedert die begin van die 21ste eeu. In die vloer is mosaïektonele van Bybelse motiewe gekry wat van onskatbare waarde is. Toring van Babel...
by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Wednesday, 29 April, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Ons is almal bang vir verandering en vir wat verandering in die toekoms vir ons inhou, veral na Covid-19. Tog het elkeen van ons iets in ons lewe wat ons graag sal wil verander, byvoorbeeld sekere gedagtes, gevoelens en gewoontes. Almal wens hulle kan anders wees, of...