by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 19 Februarie, 2020 | Menings
Lees tog asseblief wat hier geskryf is as satire. Dis hoe dit bedoel is. Sensitiewe lesers moet liewers verbyhou. God het in net 30 jaar evolusionêr verander, nee, gegroei! Of hoe? Dalk is revolusionêr ’n beter woord (meer gepas by die neomarxisme van die...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Woensdag, 19 Februarie, 2020 | Artikels, Vrouebediening
9,6 miljoen mense sterf jaarliks aan kanker. Dit is meer as die gekombineerde sterftes van MIV/vigs, malaria en tuberkulose. Daar word beraam dat teen die jaar 2030 sowat 13 miljoen mense jaarliks sal sterf as gevolg van kanker. Wêreldkankerdag op 4 Februarie elke...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Woensdag, 12 Februarie, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Die soveelste katedraal wat ek in Januarie in Ierland betree het, begroet my met dieselfde gesig. ’n Paar bejaardes wat eerbiedig aan welke vorm van godsdiensbeoefening ook al deelneem. Met my terugkeer na ons eie land word ek weer ten seerste bewus van my eie...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 5 Februarie, 2020 | Menings
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee geleentheid vir mense om woorde te borg of te koop. Laurika Rauch, beskermvrou van dié inisiatief, het die woord deernis gekoop. Ander woorde wat onlangs geborg en gekoop is, sluit in dankie, inspirasie, koester en...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 5 Februarie, 2020 | Menings
In die NHKA het ons dié twee al te dikwels met mekaar verwar. Dis seker te verstane, siende dat ons kom uit ’n onlangse verlede toe om aan ’n kerk te behoort nog in bykans al wat ’n openbare sfeer is, die deurslag gegee het. En natuurlik moes dit ook die “regte”...
by Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Woensdag, 29 Januarie, 2020 | Menings
Dis Maandagoggend laat en jy het pas by die werk ingestorm. Jou vergadering het reeds begin, en jy is laat! Jy skarrel om te krap in elke sak, want jou selfoon is net nêrens nie. Skielik besef jy dat jy dit tuis vergeet het! Jou kop draai soos jy probeer uitwerk hoe...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 22 Januarie, 2020 | Menings
Ronnie Botha was ons skriba. Ronnie was nie net gelowig nie; Ronnie het oor geloof leiding gegee. Hy was ’n meningvormer. Ronnie het wysheid gehad. Ronnie kon fyn onderskei tussen wat wesenlik en randeiersaak is, en met ’n gestry oor beuselagtigheid het hy hom nie...
by Ds Liza Jansen (Witbank-Suid) | Woensdag, 22 Januarie, 2020 | Menings
Wat as Kersfees nie meer so voel nie? Kan jy Kersfees onthou vir jou as kind? Daardie opgewondenheid? Die aftel van die dae – en nie om te kla oor hoe vinnig die jaar verbygegaan het nie, maar omdat Kersdag om die draai is. Ja, toe ons klein was, was deel van die...
by Ds Annieka Pottas (Gemeente Montana) | Donderdag, 16 Januarie, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Ds Annieka Pottas Die navorsing wys dat wanneer mense, maar veral jongmense, beskryf hoe ’n gemeente lyk waar hulle gelukkig is, sal hulle dikwels sê: Die kerk is soos familie. Dit verwoord iets van wedersydse liefde, aanvaarding, ’n plek om te behoort, maar in effek...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Woensdag, 15 Januarie, 2020 | Menings
Nuwejaarsvoornemens is nie regtig my ding nie. Maar oujaar en nuwejaar gee ’n mens wel kans om die verlede te konsolideer en ’n gesonde ingesteldheid te kweek vir die toekoms. Hierdie jaar het ek my voorgeneem om my tande met my linkerhand te borsel, omdat ek gelees...