by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Vrydag, 6 Desember, 2024 | Artikels, Huldeblyke en ampsjubileums
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag, 25 November 2024, is ’n groot verlies vir die Kerk en die akademiese gemeenskap, binne sowel as buite Suid-Afrika. Andries...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 26 November, 2024 | Artikels, Bybelse argeologie
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral gegewe die feit dat die swaard sowat 3 200 jaar oud is en dié wapen...
by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Woensdag, 20 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te gee aan die groot skepe op die...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Dinsdag, 12 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die pastoriegesin so anders maak, is dat predikante en hul gesinne...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 11 November, 2024 | Artikels, Bybelse argeologie
Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters waardevolle vondste te maak wat die geskiedenis interessant inkleur. In Augustus 2024 het die Israelse Raad vir Oudhede bekend gemaak dat daar by die suidelike muur van die Ou Stad van Dawid in Jerusalem ’n Assiriese bulla...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 6 November, 2024 | Menings
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie wat by nabetragting tot vandag toe nog lig werp op ons kerkwees in...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Dinsdag, 8 Oktober, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 2 Oktober, 2024 | Menings
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook meestal slegs oor lewenskwessies, selde oor dwaalleer. Wanneer ampsdraers tog getugtig word – as tugtiging immers is wat met sensuur bedoel word – is baie daaroor gegrief....
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Dinsdag, 13 Augustus, 2024 | Menings
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie… Op die hoek by die verkeerslig kyk die dame met ’n moedige glimlag direk in my oë. Op haar bord is in...
by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 30 Julie, 2024 | Artikels, Barmhartigheid
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...